Ander

 

Tuis|HomeWoudeOlifantePrimatePatagoniëRotseKapibaraVoëlsReptieleTroeteldiereHondeKatteSeisoeneWeerTuineBomeBlommeRoseTulpeLeliesInsekteAnder

Gratis Advertensies ** Free Ads

 

 Opgedateer: 25 Januarie 2010 ** Updated: January 25, 2010

Soek in hierdie webwerf  

 

Wêreld van die natuur: Ysbere

Ysbeervriende in die moeilikheid op meer as een manier

Polisie offisier Wayne Menard kom tot beertjie se redding in die afgeleë gemeenskap van Fort Severn in noord-wes Ontario aan Hudsonbaai. Meer inligting by:

www.planetark.org

 

 

Aurora

Besoek gerus die volgende skakel as jy belangstel in natuurverskynsels soos die aurora.
science.nasa.gov

Sien ook meer oor die Ruimte-Weer by: www.spaceweather.com.

Wêreld van die natuur: Aurora

Terug na ADSA

 

Tyd hardloop vinnig

Sê mos altyd: Vakansie- en Slaaptyd werk nie dieselfde as Werktyd nie!

Dit lyk asof die slim mense wat navorsing oor tyd doen aan die Macquarie Universiteit te Sydney, deesdae nie meer mooi weet wat die regte tyd is as hulle gevra word nie. Uit hulle navorsing lyk dit glo dat die spoed van lig nie noodwendig konstant is, soos voorheen geglo nie. Dit word o.a. verkry d.m.v. quasar data wat ingewin word. Die droom van 'n tydmasjien is dalk nie meer so vergesog nie en miskien kan ons in die toekoms die tydlyn flous, al hardloop dit nou so by mens verby. Meer inligting by:
 
www.cbsnews.com/stories
news.bbc.co.uk
www.smh.com.au/articles
www.abc.net.au/rn/science

Terug na ADSA

 

 

Tuis|Home
Woude
Olifante
Primate
Patagonië
Rotse
Kapibara
Voëls
Reptiele
Troeteldiere
Honde
Katte
Seisoene
Weer
Tuine
Bome
Blomme
Rose
Tulpe
Lelies
Insekte
Ander

Tuis|HomeWoudeOlifantePrimatePatagoniëRotseKapibaraVoëlsReptieleTroeteldiereHondeKatteSeisoeneWeerTuineBomeBlommeRoseTulpeLeliesInsekteAnder

Die mens en sy dinge

Rekenaarwenke

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA Free Ads * ADSA Gratis Advertensies

ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (engeltjie en hondjie)

 Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2010
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads