Kapibara

 

Tuis|HomeWoudeOlifantePrimatePatagoniëRotseKapibaraVoëlsReptieleTroeteldiereHondeKatteSeisoeneWeerTuineBomeBlommeRoseTulpeLeliesInsekteAnder

Gratis Advertensies          Free Ads

 

 Opgedateer: 24 Januarie 2012 ** Updated: January 24, 2012

Soek in hierdie webwerf  

 

 

Die wonderlike wêreld van die natuur: Kapibara

Kapibara (Capybara)

Die Kapibara (Capybara --genus Hydrochoerus) word in Suid Amerika aangetref en is die grootste knaagdier. Hierdie eienaardige diere leef in groepies saam. Grasland en rivierwalle is hul gesogte omgewing en daarom is die naam, wat 'n samevoeging van "water" en "vark" is, so gepas. Hulle kan goed swem en die koddige gewebde pootjies kom ook handig te pas daarmee. Hierdie stertlose diere hou ook van sonbaai op sanderige rivieroewers. Hulle eet waterplante en sappige grasspriete.

 

Vir meer inligting oor Capybaras kyk na:
nationalzoo.si.edu  
www.bristolzoo.org.uk

Terug na ADSA

 

 

Tuis|Home
Woude
Olifante
Primate
Patagonië
Rotse
Kapibara
Voëls
Reptiele
Troeteldiere
Honde
Katte
Seisoene
Weer
Tuine
Bome
Blomme
Rose
Tulpe
Lelies
Insekte
Ander

Tuis|HomeWoudeOlifantePrimatePatagoniëRotseKapibaraVoëlsReptieleTroeteldiereHondeKatteSeisoeneWeerTuineBomeBlommeRoseTulpeLeliesInsekteAnder

Die mens en sy dinge

Rekenaarwenke

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA Free Ads * ADSA Gratis Advertensies

arkpark.net

dieknoop.info

piazza

 

ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (engeltjie en hondjie)

 Bekering

Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads