Rotse

 

Tuis|HomeWoudeOlifantePrimatePatagoniëRotseKapibaraVoëlsReptieleTroeteldiereHondeKatteSeisoeneWeerTuineBomeBlommeRoseTulpeLeliesInsekteAnder

Gratis Advertensies          Free Ads

 

 Opgedateer: 24 Januarie 2012 ** Updated: January 24, 2012

Soek in hierdie webwerf  

 

Die wonderlike wêreld van die natuur: Ruwe Rotse

Ruwe Rotse-bewoners

Vir die mens is rotsagtige dele van die aarde dikwels maar 'n klip wat uit die pad gerol moet word. Daar is baie pad-, dam- en stadsbouers wat rotse net as plekke waar materiaal ontgin kan word, beskou. Tog is die benutting van onherbergsame rotsgebiede vir diere 'n heel ander saak. Klowe, bergspitse, oorhangrotse, klipskeure en diep dongas is vir diere dikwels die allerheerlikste blyplekke. Rotsagtige bergreekse bied voedsel en min impak deur die mens.

 

Daar is diere wat uitstekend vaar en heerlik woon op van die grootste bergreekse soos die Rockies en die Himalajas. Dat plekke so onherbergsaam en ontoeganklik vir die mens was tot op datum, het waarskynlik baie bygedra tot die oorlewing van die diere.

So is daar die klipspringer, panda en bergbok wat die mens se gedurige kru indringing ontduik en tot dusver oorleef het. Die klipspringers se koddige pootjies help hulle om baie rats oor rotse te spring. Die panda se afgeleë blyplekke in hoë bergagtige gebiede in suid-sentraal Sjina het dit selfs vir navorsers, wat die diere se oorlewing wou probeer bevorder, uiters moeilik gemaak. Die bergbokke van Noord Amerika kon selfs nie deur kenners statisties goed nagevors word nie omdat die bokke so in diep klowe of op baie spits bergtoppe van die Rockie gebergtes wei en bly.

Die wonderlike wêreld van die natuur: Ruwe Rotse

 

Die wonderlike wêreld van die natuur: Ruwe Rotse (Panda)

Ruwe rotse, lyk dit my, bly dus 'n wonderlike deel van die natuur, en moet benut word om die dierelewe 'n groeikans te gee, eerder as om gedurig deur geldgieriges vernietig te word.

Vir meer inligting oor ruwe rotse bewoners, besoek enige van die volgende webwerwe:

 

 

 

Vir Klipspringers besoek:
 
www.honoluluzoo.org

Vir Pandas  besoek:
 
www.china.org.cn
www.un.org

 

 

Tuis|Home
Woude
Olifante
Primate
Patagonië
Rotse
Kapibara
Voëls
Reptiele
Troeteldiere
Honde
Katte
Seisoene
Weer
Tuine
Bome
Blomme
Rose
Tulpe
Lelies
Insekte
Ander

Tuis|HomeWoudeOlifantePrimatePatagoniëRotseKapibaraVoëlsReptieleTroeteldiereHondeKatteSeisoeneWeerTuineBomeBlommeRoseTulpeLeliesInsekteAnder

Die mens en sy dinge

Rekenaarwenke

ADSA Werfkaart | ADSA Site Map

     
ADSA Free Ads * ADSA Gratis Advertensies

arkpark.net

dieknoop.info

piazza

 

ADSA Advertensie-Diens vir die Christelike gemeenskap (engeltjie en hondjie)

 Bekering

Download Bibles

Bybels vir Aflaai

 

ADSA vir Klein Advertensies

ADSA © 1998-2012
Verontskuldiging ** Disclaimer

ADSA for Small Ads